OKT 4, 2026Onder die oggendmis in Koega.
Die oggendmis lê grys oor Koega. Hyskrane krap bo teen die hemel en onder Danie se skoensole lê die kil beton van die kaai. In sy knapsak: Bybels en warm musse.
Lees volledige artikel: Onder die oggendmis in Koega.



















































