Aanlyn Donasie
Kliek hier om 'n aanlyn donasie te maak
Maak 'n donasieChristelike Seemansorganisasie
Christelike Seemansorganisasie
Kliek hier om 'n aanlyn donasie te maak
Maak 'n donasieKliek hier om die debietordervorm af te laai. Stuur die voltooide vorm terug aan cso@mweb.co.za
sms cso na 42030 om R30 te skenk (admin en selfoonkostes geld).
Indien u 'n bedrag wil nalaat aan die organisasie kontak ons kantoor by 021 551-2694 of stuur 'n e-pos na cso@mweb.co.za.
Belangrike Kennisgewing
As u 'n bedrag direk in ons rekening betaal, sal ons dit waardeer as u u kontakbesonderhede sal epos na cso@mweb.co.za.
Christelike Seemansorganisasie
Gee 'n seeman 'n Bybel in sy eie taal en jy gee hom Lewe in Christus. 'n Bybel of Nuwe Testament in 'n vreemde taal is duur, maar met jou hulp deel ons Christus se genade en barmhartigheid met elke seeman wat ons hawens besoek.
Word 'n CSO geloofsheld deur betrokke te raak, hetsy deur jou donasie, warmharte projek of as 'n gebedsvennoot.

Word 'n CSO geloofsheld deur betrokke te raak, hetsy deur jou donasie, gebede of warmharte projek.

Brei musse, nekverwarmers of vingerlose handskoene vir ons seemanne vir daardie koue dae op see. As jy nie kan brei nie, pak asseblief 'n seënsakkie (ziplock sak met toiletware) - verseker 'n wenner.
Laai patroon en inhoud af
Sonder jou gebede is hierdie werk nie moontlik nie. Bid asseblief vir ons!