Skip to content
Christian Seaman's Organisation

Christelike Seemansorganisasie

Omtrent Ons

Omtrent Ons

Christelike Seemansorganisasie

'n Seeman ontvang 'n Bybel aan boord van 'n skip

Geskiedenis

In 1944 het die Gereformeerde Kerke en die Hervormde Kerk in Kaapstad besef dat daar 'n dringende nood was aan die verspreiding van die Woord onder besoekende seelui in die hawe.

Lees Meer
'n Oop Bybel in 'n seeman se hande

Grondwet

Die doelwit van die CSO is om die evangelie volgens God se opdrag te versprei, soos verwoord in die Bybel, veral aan persone verbonde aan die seevaart.

Lees Meer
CSO hawewerker in gesprek met 'n seeman

Finansiële Beleid

Alle donasies word op 'n verantwoordelike manier benut om werk in die hawens te doen en om die administrasie doeltreffend te bestuur.

Lees Meer
Seemanne aan boord van 'n skip in 'n Suid-Afrikaanse hawe

Jou donasie bring die Koninkryk na die uithoeke van die aarde toe

Ons as 'n interkerklike sendingorganisasie glo dat ons vir elke gewillige seeman 'n Bybel in sy eie taal moet gee en hulle met die genade en liefde van Christus moet versorg.

'n Kruis teen 'n donker agtergrond

Jou donasie bring die Evangelie aan seemanne sonder hoop

Die Christelike Seemansorganisasie dra God se liefde en God se Woord na elke seeman toe in sy eie taal.